Tuis

Persoonlik

Artikels

   - Wetenskaplik

   - Populer

   - Nuut

Boeke

   - Wetenskaplik

   - Populer

   - Nuut

Cur Vit

Gespreksblad

Kontak

 

Home

Personal

Articles

   - Scientific

   - Popular

   - New

Books

   - Scientific

   - Popular

   - New

Cur Vit

Discussion

Contact

PERSOONLIKE INLIGTING

 

NAAM:                                   Malan Nel

 

GEBOORTEDATUM EN PLEK:  1939 02 04, Calvinia, Kaapprovinsie

 

HUWELIKSTAAT:                          Getroud

 

HUIDIGE POS:                                Direkteur, Sentrum vir Kontekstuele Bediening, Universiteit van Pretoria

 

VORIGE BETREKKINGS: 1965 - 1970  Predikant, Ned Geref Gem Kloofsig

1970 - 1975   Predikant in Sinodale Diens met opdrag Jeugarbeid, Ampsbediening, Evangeli­sa­sie en Nywerheidsbedie­ning gerig op die Spoorweë, Natal

1974               Onderleier van die jaar-lange land­wye Jeug-tot-Jeug aksie

1975 - 1977   Studenteleraar, Universiteitsoord

1977 - 1980   Predikant in diens van die Algemene Sinode (Ned Geref Kerk) met opdrag Jong Belydende Lidmate

1980 - 1983   Senior Lektor, Praktiese Teologie, Ned Geref Kerk, Universiteit van Pretoria

1983 - 1988   Mede-professor, Praktiese Teologie, Ned Geref Kerk, Universiteit van Pretoria

1983 - 1988   Direkteur, Sentrum vir Voortgesette Teologiese Opleiding, Ned Geref Kerk, Universiteit Pretoria

1988               Hooflektor, Bybelkunde, Universiteit Vista, Kampus vir Verdere Opleiding

1993               Hoof, Afdeling vir Kontekstuele Bediening, Departement Bybelkunde, Universiteit Vista, Kampus vir Verdere Opleiding

1994 - 2001   Professor en Hoof, Afdeling vir Kontekstuele Bediening, Departement Bybelkunde, Universiteit Vista, Kampus vir Verdere Opleiding

2002 -             Professor en Direkteur, Sentrum vir Kontekstuele Bediening, Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria

 

KWALIFIKASIES:               1955               Matriek, Calvinia, Kaapprovinsie

1959               BA, Universiteit van Pretoria

1963               Diploma in Teologie, UP

1964               Proponentseksamen (met lof), UP

1982               DD, Universiteit van Pretoria

 

VAKKE BY VOORSTUDIE:

Wiskunde 1, Fisika 1, Chemie 1, Afrikaans 1B, Sosiologie 2, Grieks 3, Hebreeus 3, Voorbereidende Duits (1975)

 

HOOFVAKKE EN BYVAKKE VIR DOKTORALE STUDIE:

Praktiese Teologie (Hoofvak), Nuwe Testament, Kerkreg

 

TITEL VAN PROEFSKRIF:

Jeugevangelisasie deur die Ned Geref Kerk. ("n Prinsipieel praktiese studie teen die agtergrond van die gemeentelike bedieningspatroon en die erkende Jeugbeleid van die Ned Geref Kerk).

 

DOKTORALE PROEFSKRIF GEPUBLISEER:

Titel: Jeug en Evangelie, N G Kerkboekhandel, 1982