Tuis

Persoonlik

Artikels

   - Wetenskaplik

   - Populer

   - Nuut

Boeke

   - Wetenskaplik

   - Populer

   - Nuut

Cur Vit

Gespreksblad

Kontak

 

Home

Personal

Articles

   - Scientific

   - Popular

   - New

Books

   - Scientific

   - Popular

   - New

Cur Vit

Discussion

Contact

VOLLEDIGE CURRICULUM VITAE

 

NAAM:                                             Malan Nel

 

GEBOORTEDATUM

EN PLEK:                                         1939 02 04, Calvinia, Kaapprovinsie

 

HUWELIKSTAAT:  Getroud

 

HUIDIGE POS:        Professor en direkteur, Sentrum vir Kontekstuele Bediening, Universiteit Pretoria

 

VORIGE

BETREKKINGS:      1965 - 1970   Predikant, Ned Geref Gem Kloofsig

1970 - 1975   Predikant in Sinodale Diens met opdrag Jeugarbeid, Ampsbediening, Evangelisasie en Nywerheidsbediening gerig op die Spoorweë, Natal

1974                           Onderleier van die jaar-lange landwye Jeug-tot-Jeug aksie

1975 - 1977   Studenteleraar, Universiteitsoord

1977 - 1980   Predikant in diens van die Algemene Sinode (Ned Geref Kerk) met opdrag Jong Belydende Lidmate

1980 - 1983   Senior Lektor, Praktiese Teologie, Ned Geref Kerk, Universiteit van Pretoria

1983 - 1988   Mede-professor, Praktiese Teologie, Ned Geref Kerk, Universiteit van Pretoria

1983 - 1988   Direkteur, Sentrum vir Voortgesette Teologiese Opleiding, Ned Geref Kerk, Universiteit Pretoria

1988                           Hooflektor, Bybelkunde, Universiteit Vista, Kampus vir Verdere Opleiding

1993                           Hoof, Afdeling vir Kontekstuele Bediening, Departement Bybelkunde, Universiteit Vista, Kampus vir Verdere Opleiding

1994-2001     Professor en Hoof, Afdeling vir Kontekstuele Bediening, Departement Bybelkunde, Universiteit Vista, Kampus vir Verdere Opleiding

 

2002 -             Professor en Direkteur, Sentrum vir Kontekstuele Bediening, Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria

 

 

KWALIFIKASIES:   1955               Matriek, Calvinia, Kaapprovinsie

1959               BA, Universiteit van Pretoria

1963               Diploma in Teologie, UP

1964               Nagraadse Diploma in Teologie (met lof), UP

1982               DD, Universiteit van Pretoria

 

VAKKE BY VOORSTUDIE:

Wiskunde 1, Fisika 1, Chemie 1, Afrikaans 1B, Sosiologie 2, Grieks 3, Hebreeus 3, Voorbereidende Duits (1975)

 

HOOFVAKKE EN BYVAKKE VIR DOKTORALE STUDIE:

Praktiese Teologie (Hoofvak), Nuwe Testament, Kerkreg

 

TITEL VAN PROEFSKRIF:

Jeugevangelisasie deur die Ned Geref Kerk. ("n Prinsipieel praktiese studie teen die agtergrond van die gemeentelike bedieningspatroon en die erkende Jeugbeleid van die Ned Geref Kerk).

 

DOKTORALE PROEFSKRIF GEPUBLISEER:

Titel: Jeug en Evangelie, N G Kerkboekhandel, 1982

 

1.         ONDERVINDING VAN DOSEERWERK:

1.1       1960 - Drie maande: Onderwys Laerskool (Std 3)

1960 - Ses  maande: Onderwys Wiskunde (Std 6,7,8)

 

1.2       1972 - 1973   Dosent by Gevorderde Jeugleierskursusse 18 lesings.

 

1.3       1972 - 1973   Dosent by twee predikante kursusse. Lesings in Pastoraat en Evangelistiek.

 

1.4        1974               Dosent by opleiding van Jeug-tot-Jeugspan (twee vakke: Persoonlike Werk, Dienswerkmetodiek).          

 

1.5        1975 - 1983   Toerustingskursus van die Ned Geref Kerk in Persoonlike werk, Dienserk- en Bybelstudiemetodiek. Dosent by 40 kursusse vir predikante, ouderlinge, diakens en ander lidmate. Minimum van 15 lesings per aanbieding. Totaal van minstens 600 lesings. Dit sluit 1.6 - 1.9 hieronder uit.

 

1.6        1976               Opleiding van predikantsvroue (Noord Transvaal) om Mens-tot-Menskursus te kan aanbied. 15 lesings.

 

1.7        1976               Opleiding van predikantsvroue (Wes- en Noord Kaapland) vir dieselfde as 1.6 hierbo. 15 lesings.

 

1.8        1978               Opleiding van predikantsvroue (OVS) vir dieselfde as 1.6 hierbo. 15 lesings.

 

1.9        1979               Opleiding van predikantsvroue (Oos Kaapland) vir dieselfde as in 1.6 - 1.8 hierbo.

 

1.10      1982               Predikantekursus Noord Transvaal,      2 lesings.

 

1.11      1983               Predikantekursus Natal,       6 lesings.

 

1.12      1984 & 1985 Predikantekursus S W A      6 lesings.

 

1.13      1984               Predikantekursus Suid Transvaal,      2 lesings.

 

1.14      1985               Predikantekursus Noord Transvaal,      1 lesing.

 

1.15       1985               Predikantekursus Oos Transvaal,      1 lesing.

 

1.16       1985               Predikantekursus Suid Transvaal,      1 lesing.

 

1.17       1985               Predikantekursus Noord Kaapland            6 lesings.

 

1.18        1986               Verskeie Predikantekursusse,                        10 lesings.

 

1.19        1984 - 1988   Voortgesette Teologiese Opleiding:          Gemeentebou 15 lesings pj

 

1.20        1980 - 1988   Dosent in Praktiese Teologie: Gemeentebou, Evangelistiek, Kategetiek,

Jeugsorg. Ook Semester kursus in Hermeneutiek en een in Homiletiek 4 lesings p w.

 

1.21        1970 - 1988   Verskeie opleidingskursusse vir ouderlinge en diakens

 

1.22        1988 - 1991   Dosent in Bybelkunde, Kampus vir Verdere Opleiding, Universiteit Vista

 

1.23        1993 - 2001   Dosent in Afdeling vir Kontekstuele Bediening:

  Gemeentebou                                                           80 lesings pj 

  Jeugbediening                                                          40 lesings pj  

  Dosent in Prediking                                                    4 lesings pj

 

1.24        1994 - 2001   6-8 werkswinkels p j: Opleiding van aanbieders:Getroue Getuies 12 lesings pw

 

1.25        1994 - 1996   Gemeentebouseminare vir kleiner gemeentes 2 lesings pj

 

1.26        1994 - 1995   Opleiding van "Diensjaar vir Christus" lede 30 lesings pj

 

1.27        1995  BA (Theol) I, Universiteit van  Pretoria: Jeugbediening 10 lesings pj

 

1.28        1996  BA (Theol) I, Universiteit van Pretoria: Jeugbediening 10 lesings pj

BA (Theol) II:  Gemeentebou           12 lesings pj

 

1.29        1997  BA (Theol) I, Universiteit van Pretoria: Jeugbediening 10 lesings pj

BA (Theol) II: Gemeentebou            12 lesings pj

 

1.30        1998  BA (Theol) I, Universiteit van Pretoria: Jeugbediening 10 lesings pj

 

 1.31       1999  BA (Theol) I, Universiteit van Pretoria: Jeugbediening 10 lesings pj

 

1.32        2000            BTh 1, Universiteit van Pretoria: Jeugbediening 14 lesings pj

 

BD 3, Universiteit van Pretoria: Homiletiek 07 lesings pj

 

BD 2, Universiteit van Pretoria: Homiletiek 14 lesings pj

 

Mth 1, Universiteit van Pretoria: Homiletiek14 lesings pj

 

Mth 1, Universiteit van Pretoria: Gemeentebou 14 lesings pj

 

1.33        2001            BTh 1, Universiteit van Pretoria: Jeugbediening 14 lesings pj

 

BTh, Universiteit van Pretoria: Geloofsonderrig 14 lesings pj

 

BTh 4, Universiteit van Pretoria: Gemeentebou14 lesings pj

 

BD III, Universiteit vanPretoria: Gemeentebou 04 lesings pj

 

1.34        2002 -           Sentrum vir Kontekstuele Bediening, UP:

Gemeentebou                                                           80 lesings pj

Jeugbediening                                                           40 lesings pj

Homiletiek                                                                20 lesings pj

Getroue Getuies Werskwinkels                                  60 lesings pj

 

1.35        2002-            BTh 1, Universiteit van Pretoria: Jeugbediening 28 lesings pj

 

             BTh, Universiteit van Pretoria: Geloofsonderrig 28 lesings pj

 

             BTh 4, Universiteit van Pretoria: Gemeentebou 28 lesings pj

 

             M Div 1, Universiteit van Pretoria: Gemeentebou14 lesings pj

 

2.         KERKLIKE ONDERVINDING EN AKTIWITEITE

(Sien Bylaag 1 heronder)

 

3.         LIDMAATSKAP VAN WETENSKAPLIKE ORGANISASIES

3.1       Werkgemeenskap vir Praktiese Teologie in Suid-Afrika (Sekr)

            Sekretaris: 1982 - 1984; 1990 - 1998

            Redakteur van die Tydskrif: 1998 -

Ondervoorsitter: 2001-2003

 

3.2       Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

 

3.3       Academy for Evangelism in Theological Education (USA & Canada)

 

3.4       Instituut vir Reformatoriese Studies

 

3.5       International Association for Reformed Faith

 

3.6       Bybelkundevereniging van Suid-Afrika

 

3.7       South African Evangelical Fellowship

 

3.8       Professional Association of Christian Educators (U S A)

 

3.9       International Academy for the study of Youth Ministry

Lid van die Dagbestuur 1997 - 2005

Redakteur: International Journal for the Theology and Youth Ministry 1999-2001

Voorsitter 2001 - 2005

 

3.10    International Academy for Practical Theology, 2002 -

 

4.         LIDMAATSKAP VAN ANDER LIGGAME EN RADE

4.1                               1966 - 1975   Ouerrade, skoolkomitees en ouer/onderwyserverenigings (ook as voorsitter).

 

4.2                               1980 - 1989   Jeugkonsultant, lid van die Jeugkomitee van die Geref Ekumeniese Raad

 

5.         PUBLIKASIES

           

5.1       Boeke en Boekdele

NR

                                TITEL

    UITGEWER

   DATUM

1

Getuies vir Christus

A K A E

1973

2

In die operasionele gebied (Een preek van die bundel o r v D W de Villiers)

N G K Uitgewers

1975

3

Dienswerkmetodiek (Red)

(Vier van sewe lesings)

A J K

1976

4

Dosentegids Jeug-tot-Jeug kursus (1ste, 2de en 3de Uitgawe)

A J K

1974

1975

1977

5

Saamgestelde Jeug-tot-Jeug kursus (Red)

A J K

1977

6

Belydende Kerkjeugaksie Handleiding (Medeskrywer en Red.)

A J K

1977

7

God se Seun is hier (Markus) (Hoofstukke 3 & 4)

Bybelkor

1977

8

Ek buig my knieë

Bybelkor

1978

9

Handleiding vir die Persoonlike werker (Hersiene Uitgawe)

A J K

1979

10

Lidmaat vir Christus (Hoofstukke 3 & 4)

Bybelkor

1980

11

A tot Z Handleiding (Hersiene Uitgawe, Red.)

A J K