| 1970 | Die liefde in evangelisasie (5 artikels) | Gesprek |
| 1975 - 1978 | Lidmaattoerusting (24 artikels | Die Kerkbode |
| 1975.04.16 | 1 Kor 12 - 14. Tien preeksketse | Die Kerkbode |
| 1975.10.11 | Jeugarbeid en Evangelisasie (3 artikesl) | Die Kerkbode |
| 1977 - 1980 | Inleidingsartikels as Redakteur (maandeliks) | Ons Jeug |
| 1979 - 1980 | Die jeug in die buiteland | Ons Jeug |
| 1979.07.12 | Jeugevangelisasie (4 artikels) | Die Voorligter |
| 1979 | Kerklike Jeugkampe | Die Kerkbode |
| 1980 | Pastoraat en die Jong Belydende Lidmaat | Die Voorligter |
| 1980 | Leesstof vir die Jong Belydende Lidmaat | Die Voorligter |
| 1980 | Die erediens en die Jong Belydende Lidmaat. | Die Voorligter |
| 1980 | Wat is die Lidmaattoerustingprogram | Die Kerkbode |
| 1980 | Onderlinge sorg en vermaning (6 artikels) | Ons Jeug |
| 1980 - 1981 | Die Jeugbeleid (14 artikels) | Ons Jeug |
| 1982 | Die Verlowingstyd | Die Kerkbode |
| 1982/12 | Studentebearbeiding in die Technikons | Die Voorligter |
| 1982 | Geref Jeugleierskonferensie | Die Voorligter |
| 1983/02 | Jeug en Kerk | Kwartaal-blad, OVS Vrouediens |
| 1983/06 | Wat is Skrifgesag | Die Voorligter |
| 1983/07 | Kommunikasie tussen ouer en kind | Die Kerkbode |
| 1983/09 | Geloof wat bely word | Die Voorligter |
| 1983/11 | Maria die begenadigde | Die Kerkbode |
| 1983/12 | Hoe hou 'n Christen vakansie | Ons Jeug |
| 1984/01 | Voortgesette Teologiese Opleiding | Die Kerkbode |
| 1985/02 | Waarom verloor na belydenis | Ons Jeug |
| 1985/03 | Gevind en behou | Ons Jeug |
| 1985 | Die Jeug en die Bybel | Deo Gloria |
| 1986/05 | So gemaak en laat staan | Ons Jeug |
| 1987/05 | Paasfees 'n gesinsfees | Ons Jeug |
| 1987/10 | Preekskets - Fil 1:9-11 | Epistola |
| 1986/10 - 1988/11 | Woord Onderweg (Elke Saterdag) | Beeld |
| | |